4578922195179797979929047

Honnehokke Resort Hondeklipbaai
  • About
    • Algemene Inligting
  • History of Hondeklipbaai/ Hondeklip Bay
    • Geskiedenis van Hondeklipbaai
  • Accommodation
    • Akkommodasie
  • What to eat
    • Om te Eet
  • Flower season
  • Travelling to Die Honnehok
  • Things to do
  • Geocache Treasure Hunt
  • Join us on Facebook
  • Contact Us
  • Blog
  • Guest comments
  • Holiday Resort for Sale
Honnehokke Resort se kothuise, voorheen ook bekend as Die Hondehok Chalets, se pryse as as volg:
​
Kennel 1
1 x Selfsorg chalet - 1 x koningingrote-bed  met badkamer, 'n stapelbed in ander kamer en kombuis met buitebraai @ R1100.00 per nag vir die chalet. Slaap 'n paartjie met 2 kinders.

Kennel 2
1 x Selfsorg chalet - 1 x koningingrote bed met badkamer,  'n stapelbed in ander kamer en kombuis met buitebraai @ R1100.00 per nag vir die chalet. Slaap 'n paartjie met 2 kinders.
 
Kennel 3
1 x Selfsorg Gesinseenheid - 1 x En-suite kamer (1x koningingrote en 1 x enkelbed met eie badkamer) en 1 x en-suite kamer (2 x enkelbeddens met eie badkamer en kombuis) en buitebraai @ R1250.00 per nag vir die chalet. Slaap 'n paartjie met 2 ouer kinders
 
Kennel 4
1 x Selfsorg Gesinseenheid - 1 x En-suite kamer (1x  koningingrote en 1 x enkelbed met eie badkamer) en 1 x en-suite kamer (1 dubbelbed met eie badkamer en kombuis) en buitebraai @ R1600.00 per nag vir die chalet. 
 

Kennel 6
1 x Selfsorg Chalet – 1 x dubbelbed, badkamer, kombuis en ‘n buitebraai @ R1050.00

​Geliewe daarop te let dat ons slegs besprekings van 4 dae of meer neem oor Paasnaweek en vanaf 15 Desember tot 15 Januarie. 

Bespreek nou:

Kennel 6 

Picture
Picture
KENNEL  6

KENNEL 3

Picture
Proudly powered by Weebly