Hondeklipbaai has had some good rain recently, and the upcoming flower season looks promising. You can reserve a chalet for a couple of days and make this your base from where to explore the flowers.
General hints and suggestions to help you have the best experience:
1. Buy a flower guide.
2. Travel with the sun behind you, as the flowers have their little faces towards the sun:).
3. Flowers usually only open when it is warm enough, around 18 degrees and from 10 am onward.
4. Stop and get out of your car. You wil see many tiny flowers all around you, which you would miss when driving past.
5. Visit the information centers in the towns and find out where the best viewing of flowers are.
6. Remember to charge your camera's battery.
Algemene wenke vir blommekykers (ek kan nie onthou wat in vorige artikel was nie):
1. Koop 'n blommegids.
2. Reis met die son agter jou sodat jy die blomme se gesiggies kan sien.
3. Die blomme maak eers oop as die son lekker skyn en dit warm genoeg is, so ongeveer van 10 uur die oggend, en die temperatuur bo 18 grade.
4. Klim uit jou kar en beleef die verskeidenheid blomme.
5. Gaan na die naaste dorp se inligtingsburo en vind uit waar die beste blomme is.
6. Maak seker jou kamera (of selfoon) se batterye is gelaai.