Laura H: 5/10/2015: Pragtige akkommodasie in 'n pragtige dorpie met die vriendelikste mense!
Pragtige akkommodasie in 'n pragtige vriendelike dorpie! Ons sal definitief weer terug wil gaan daarheen. Hier kan mens werklik rus en vrede ervaar.
Zena H:
Baie oulike akkommodasie.Het ons besoek aan Hondeklipbaai vreeslik geniet. Oom Attie was baie vriendelik en die akkommodasie baie oulik. Sal weer daar bly as ons teruggaan Hondeklipbaai toe.
Nikki C :
Heerlik, gesellig, veilig en die plek om te rus.Dis weg van die geraas. Uitstekende verblyf! Die sonsondergang is van die beste, en die mense was almal vriendelik en het tyd om te gesels. Hier het mense nog respek vir mekaar. Dis so skoon, en die plek om af te tree.
Elfrie S:
Aangenaam, gerieflik in 'n ongelooflike omgewing.Ons eerste besoek aan Hondeklipbaai was 'n heerlike ervaring. Die see was wild en stormagtig soos dit aan die Weskus verwag word. Die mis wat die hele dag die dorp bedek het, het 'n besonderse atmosfeer geskep. Ons het oorweeg om by die Rooi Spinnekop Restaurant aandete te nuttig, maar het die pryse buitensporig hoog gevind alhoewel ek nie sou weet wat presies so 'n maaltyd bevat nie. Alhoewel ons verstaan dat dit 'n afgeleë bestemming is en dit baie duur moet wees om voorraad in te bring het ons steeds nie gedink dit is binne ons begroting nie - daarom het ons juis dié verblyf gekies.
Charles and Sheila W:
Esme and Attie one will have to travel very far to find a haven like the Hondehok. Your hospitality, friendliness, humour, love of dogs, the food, cleanliness of rooms, comfortable beds. I could write a book. May the Hondehok grow to be the diamond of Hondeklip Bay. Thank you