4578922195179797979929047

Honnehokke Resort Hondeklipbaai
  • About
    • Algemene Inligting
  • History of Hondeklipbaai/ Hondeklip Bay
    • Geskiedenis van Hondeklipbaai
  • Accommodation
    • Akkommodasie
  • What to eat
    • Om te Eet
  • Flower season
  • Travelling to Die Honnehok
  • Things to do
  • Geocache Treasure Hunt
  • Join us on Facebook
  • Contact Us
  • Blog
  • Guest comments
  • Holiday Resort for Sale
Picture

Algemene Inligting

Honnehokke Resort, voorheen bekend as Die Hondehok Chalets, is gestig in 1993. Sedertdien is die Honnehokke Resort deur verskeie tydskrifte aangewys as die mees vriendelike vakansiebestemming aan die Namakwalandse Weskus.

​ Ons gaste arriveer hier as vreemdelinge en vertrek as vriende, om later weer terug te keer.
 


Meer oor Die Honnehokke Resort

​Die Honnehokke Resort is 'n rustige oord waar gaste kan wegbreek van die alledaagse gejaagde bestaan. Hier kan jy ontspan met 'n boek, heerlike lang ente gaan stap, 'n strand opsoek waar jy in privaatheid kan rus en nog baie meer.

​Die pragtige sonsondergange het menige fotograwe al na hulle kameras laat gryp, om nie eers te praat van die foto-geleenthede by Spatklip nie. 

Hondeklipbaai is nie vir stadsjapies wat winkelsentrums en ander vermaak soek nie.

Ons is troeteldier- en kindervriendelik, of sommer net VRIENDELIK:).
 
Ons onderdak-swembad is daar vir ons gaste om in af te koel. Die ontspanningarea bevat 'n pooltafel, 'foosball en tafeltennis. Daar is ook oefenapparate vir die wat energiek is. 

Ons Leuse

Kom as vreemdelinge, vertrek as vriende:).
Proudly powered by Weebly